Tagliatelle al Pomodoro e Basilico

Tagliatelle met tamatie en basiliekruid

(Hierdie basiese tamatiesous word in heelparty pasta souse gebruik)

30 ml olyfolie
1 middelsag ui, gekap
2 (of meer) knoffelhuisies, gekap
2 blikke (400g elk) Italiaanse pruim tamaties
5 ml suiker
sout en swart peper
150 ml vars gerasperde parmesaankaas

Opsioneel :
1 – 2 fyn gerasperde wortels
1 klein stukkie gekapte seldery
‘n ruim skoot goeie rooiwyn of brandewyn

Verhit die olie en braai die gakapte ui en knoffel tot sag maar nie bruin nie. Voeg die tamaties en hulle sap by en
ook die suiker, sout en vars gemaalde swart peper.
Kook sowat 30 minute onbedek op lae hitte.Roer af en toe.
Die seldery en wortel kan saam met die tamatie bygevoeg word as jy dit wou gebruik.

Roer die rooi wyn of brandewyn in en ook die gerasperde parmesaankaas.

Versap die sous in ‘n voedselverwerker vir so 2 minute.

Die sous kan gebottel word en in die yskas gestoor word.

Roer so 8 gekapte basiliekruidblare by die sous net voor opdiening.

Jy kan gebraaide spek repies ook byvoeg of maalvleis wat saam met Italian Herb gebraai is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s