Fotos

Ons gesellige kuier in die Rippel ateljee.

Ons eerste Rippel Koskenades Kook lesse – ‘n Heerlike aand waarin almal geleer pasta maak het en ook saam gesmul het aan hulle eie tuisgemaakte pasta met ‘n heerlike Bloukaas room sous en ‘n egte Italiaanse Bolgonaisse vleis sous.

Formele Aandete kook klas – 11 Aug, ons het hoenders ontbeen, filo koppie voorgeregte gemaak, heerlike groente met botter en botter en botter en dan ook ‘n ligte perske mousse vir nagereg!

Nog ‘n pasta klas!

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s