Melktert kaaskoek

MELKTERT KAASKOEK (Wenresepte 3) KORS 125g botter by kamer temperatuur 50g (60ml) witsuiker 1 eier 175g (300ml) koekmeelblom 2ml bakpoeier knypie sout VULSEL 1 houer (250g) roomkaas 120g (150ml) witsuiker 25 ml koekmeelblom 4 eiers 500ml melk sap van halwe suurlemoen 5ml vanielje geursel bietjie kaneel KORS METODE Veroom die smeer en suiker. Voeg die…

Vars appel en gemmer drankie / Fresh apple & ginger drink

Ons het verlede jaar die resep vir ‘n heerlike verfrissende appel en gemmer drankie gekry : Jy neem 1 liter vars appelsap, 2 eetlepels gemmer (gerasper en in kookwater geweek), vars mint blare na smaak. Sif die gemmer aftreksel en gooi alles saam. Bedien yskoud Ons het die resep effens aangepas en suurlemoensap en groen…

Tagliatelle al Pomodoro e Basilico

Tagliatelle met tamatie en basiliekruid (Hierdie basiese tamatiesous word in heelparty pasta souse gebruik) 30 ml olyfolie 1 middelsag ui, gekap 2 (of meer) knoffelhuisies, gekap 2 blikke (400g elk) Italiaanse pruim tamaties 5 ml suiker sout en swart peper 150 ml vars gerasperde parmesaankaas Opsioneel : 1 – 2 fyn gerasperde wortels 1 klein…

How to debone and prepare a whole fresh chicken

How to debone and prepare a whole chicken Menu Deboned Chicken stuffed with Feta, celery and bacon & Marinated Balsamic Chicken Flattie Cheesy pea, corn & cauliflower bake Green salad Deboned Chicken: o Prepare the filling for one chicken, chop 1 stick of celery, 125g bacon, 1 medium onion and 1 round of feta cheese….

Ravioli & Tagliatelle Pasta

Italian Pasta Class • Ravioli served with brown sage butter sauce. • Tagliatelle with a lemon cream sauce (Al Lemone), Bacon & Pea pasta sauce (E Piselli con la Pancetta), Cheese, parsley & cream pasta sauce (Alla Panna) Pasta dough: Scoop 1 and a half cups of cake flour into a little heap. Make a…

Koskenades 58 – Ontbyt

Ontbyt is een van die etes wat die belangrikste is maar wat ons die maklikste afskeep as gevolg van ons besige lewens. Maar wanneer ons ontspan en meer tyd het, geniet ons dit so dat dit sommer ontaard in ‘n gesellige kuier wat sommer maklik kan oorgaan in middagete. Die woord ontbyt is waarskynlik ‘n…

Koskenades 57 – Dadels

Nadat ons die naweek verhuis het en die nuwe huis se tuin palmbome het waaraan trosse dadels hang – seker wilde dadels – het ek en Hanlie begin dink oor dadels en in watter geregte of vorme dit gebruik kan word in die kombuis. Daar is omtrent 4000 palm boom spesies, en ‘n palmboom kan…

Koskenades 56 – Lemoene

 Ek was baie verbaas om uit te vind in my navorsing oor lemoene dat ‘n lemoen nie ‘n vrug is wat oorspronlik bestaan het nie. Die soet lemoen is ‘n vermenging of in Engels ‘n “hybrid” tussen ‘n pomelo en ‘n mandaryn. Die oorpsrong is heel waarskynlik in Suid-Oos Asie waar lemoene al 2500 jaar…

Koskenades 55 – Fudge

 Vandag gesels ons oor fudge, ‘n heerlike lekkerny waarvan amper almal van ons van weet en of al ge-eet het. Ons word verlei met fudge by kerkbasaars, skole se entrepeneurs dae, vlooimarkte en dan ook by die kasregister waar ons elke dag ons melk, brood en suikervrye dieet-koeldrank koop. Fudge is ‘n Westerse lekkerny wat gewoonlik…