Koskenades 39 – Lemonade en Gemmerbier

 Met die hittegolwe wat ons die afgelope tyd, die een na die ander tref, het ek gedink om vandag oor heerlike tuisgemaakte lemonade en gemmerbier te praat. Ek dink die mees bekende tuisgemaakte koeldrank wereldwyd is lemonade. Dit word gewoonlik van suurlemoensap, suiker en water gemaak.Daar is verskillende variasies van lemonade wereldwyd, in Noord Amerika…

Koskenades 38 – Eet gesonder maar lekker! na die feestyd se smul

 Mag 2013 ‘n geseënde jaar vir julle wees en mag die Here almal bless met hulle beste verwagtinge! Nou na die fees vieringe waar die meeste van ons te veel van verskillende ryk geregte saam geniet het, wil ek met julle deel hoe ek en Hanlie probeer om net bietjie weer terug te keer na normaal,…