Phylo bowl with smoked snoek or biltong

Recipe Make a phylo bowl with sheets of phylo that you brush generously with melted butter. Line a muffin tin or ramekin with the buttered  phylo. Bake in the oven @180 degrees until golden brown. Take out of the oven and remove from muffin pan, let it cool down. Make a filling of either smoked…

Email

ivanhmeiring@gmail.com 081 382 8665  

Tropiese Sitrus Hoendersop / Tropical Citrus Chicken soup

Tropiese Sitrus Hoendersop Braai 3 gekapte uie, 6 gekapte wortels, 2 gekapte seldery stingels in botter tot effens sag. Gooi bietjie olie by die botter sodat die botter nie brand nie. Gooi 2 liter groente aftreksel of hoender aftreksel by die mengsel. Kook tot alles sag is. Voeg die vleis van 1 oondgebakte hoender, 2…

Tamatie Room Sop / Cream of Tomato Soup

 Tamatie Room Sop Braai 2 fyn gekapte uie, 1 fyn gekapte prei, 3 fyn gekapte seldery stokke en 6 fyn gekapte knoffel huisies in botter tot sag. Voeg bietjie olie by die botter om te keer dat die botter brand. As die mengsel droog gebraai het voordat dit sag is gooi bietjie water by en prut…